Stroopsukses in die Swartland met Geringhoff

Daar is nie nog ’n tafel wat koring, canola en ander kleingraangewasse so skoon en maklik stroop soos ’n Geringhoff TruFlex nie. So sê boere in die Swartland, waar BHBW einde verlede jaar ’n uitgebreide demonstrasieprogram onderneem het.
Graanboere in die noorde van die land maak reeds dekades lank staat op Geringhoff se strooptafels in oestyd. Nou het BHBW, wat Geringhoff in Suid-Afrika versprei en intensief ondersteun, ook daarin belê om die voordele van dié Duitse tegnologie aan boere in die Swartland en omgewing bekend te stel.
Die terugvoer was oorweldigend, sê George Cockrell, heelgo...
Published - 29/04/2024